Numeri 21:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En van Bamot na die vallei wat in die gebied van Moab lê,+ by die top van Pisga,+ en dit kyk uit oor Jeʹsimon.+ Deuteronomium 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Klim op na die top van Pisga+ en slaan jou oë op na die weste en noorde en suide en ooste en kyk met jou oë, want jy sal nie deur hierdie Jordaan trek nie.+
20 En van Bamot na die vallei wat in die gebied van Moab lê,+ by die top van Pisga,+ en dit kyk uit oor Jeʹsimon.+
27 Klim op na die top van Pisga+ en slaan jou oë op na die weste en noorde en suide en ooste en kyk met jou oë, want jy sal nie deur hierdie Jordaan trek nie.+