Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle almal het as bondgenote opgeruk+ na die Siddimlaagvlakte,+ dit is die Soutsee.+

  • Numeri 34:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die grens moet afloop na die Jordaan, en die eindpunt daarvan moet die Soutsee+ wees. Dit sal julle land+ word volgens sy grense rondom.’”

  • Josua 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en oor die Aʹraba+ tot by die Kinneʹretsee+ na die ooste en tot by die see van die Aʹraba, die Soutsee,+ aan die oostekant in die rigting van Bet-Jeʹsimot,+ en suidwaarts onder die hange van Pisga.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel