-
Josua 1:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 Eers wanneer Jehovah aan julle broers rus gee net soos aan julle, en ook hulle die land in besit geneem het wat Jehovah julle God hulle gee,+ moet julle ook na die land van julle besitting terugkeer en dit in besit neem,+ die een wat Moses, die kneg van Jehovah, julle aan die kant van die Jordaan teen die sonsopgang gegee het.’”+
-