Eksodus 14:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah sal vir julle veg,+ en julle moet stil wees.” Eksodus 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah is ’n krygsman.+ Jehovah is sy naam.+ Numeri 21:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land beslis in jou hand gee;+ en jy moet met hom doen net soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.”+ Deuteronomium 1:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jehovah julle God trek voor julle uit. Hy sal vir julle veg+ ooreenkomstig alles wat hy voor julle oë met julle in Egipte gedoen het+ Deuteronomium 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+ Josua 10:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En Josua het al hierdie konings en hulle land in een slag verower,+ want dit was Jehovah, die God van Israel, wat vir Israel geveg het.+
34 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land beslis in jou hand gee;+ en jy moet met hom doen net soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.”+
30 Jehovah julle God trek voor julle uit. Hy sal vir julle veg+ ooreenkomstig alles wat hy voor julle oë met julle in Egipte gedoen het+
4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+
42 En Josua het al hierdie konings en hulle land in een slag verower,+ want dit was Jehovah, die God van Israel, wat vir Israel geveg het.+