Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Skrik en angs sal op hulle val.+

      Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,

      Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,

      Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+

  • Psalm 44:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+

      En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+

      Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,

      Omdat u behae in hulle gehad het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel