Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En van Bamot na die vallei wat in die gebied van Moab lê,+ by die top van Pisga,+ en dit kyk uit oor Jeʹsimon.+

  • Numeri 27:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarna het Jehovah vir Moses gesê: “Klim op teen hierdie Abaʹrimgebergte+ en sien die land wat ek beslis aan die kinders van Israel sal gee.+

  • Deuteronomium 34:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Toe het Moses uit die woestynvlaktes van Moab teen die berg Nebo opgeklim,+ na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo uitkyk.+ En Jehovah het hom die hele land gewys: Giʹlead tot by Dan,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel