46 Dit is die voorskrifte en die regterlike beslissings+ en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses tussen hom en die kinders van Israel gestel het.+
16 “Dit is die voorskrifte wat Jehovah Moses beveel het oor die verhouding tussen ’n man en sy vrou,+ tussen ’n vader en sy dogter in haar jeug in die huis van haar vader.”+