18 En julle moet my insettinge nakom en julle moet my regterlike beslissings onderhou en julle moet dit uitvoer. Dan sal julle beslis in veiligheid in die land woon.+
13 Dit is die gebooie+ en die regterlike beslissings wat Jehovah die kinders van Israel deur middel van Moses beveel het in die woestynvlaktes van Moab aan die Jordaan by Jeʹrigo.+
6“En dit is die gebod, die voorskrifte en die regterlike beslissings wat Jehovah julle God beveel het om julle te leer,+ sodat julle dit kan nakom in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem;