Spreuke 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My seun, moenie my wet vergeet nie,+ en laat jou hart my gebooie bewaar,+ Spreuke 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 My seun, onderhou my woorde,+ en mag jy my gebooie as ’n skat by jou bewaar.+ Hebreërs 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarom is dit nodig dat ons meer as die gewone aandag skenk aan die dinge wat ons gehoor het,+ sodat ons nooit sal wegdryf nie.+
2 Daarom is dit nodig dat ons meer as die gewone aandag skenk aan die dinge wat ons gehoor het,+ sodat ons nooit sal wegdryf nie.+