18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+
23 “En die oomblik toe julle die stem uit die duisternis gehoor het, terwyl die berg met vuur gebrand het,+ het julle na my toe gekom, al die hoofde van julle stamme en julle ouer manne.