Eksodus 20:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Jehovah het vir Moses gesê:+ “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘Julle het self gesien dat ek uit die hemel met julle gepraat het.+ Hebreërs 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en die geskal van ’n trompet+ en die stem van woorde nie;+ waarop die volk, toe hulle daardie stem hoor, gesmeek het dat geen woord vir hulle bygevoeg moes word nie.+
22 En Jehovah het vir Moses gesê:+ “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘Julle het self gesien dat ek uit die hemel met julle gepraat het.+
19 en die geskal van ’n trompet+ en die stem van woorde nie;+ waarop die volk, toe hulle daardie stem hoor, gesmeek het dat geen woord vir hulle bygevoeg moes word nie.+