28 En hy het veertig dae en veertig nagte daar by Jehovah gebly. Hy het geen brood geëet en geen water gedrink nie.+ En hy het die woorde van die verbond, die Tien Woorde, op die tafels geskryf.+
4 Toe het hy op die tafels dieselfde skrif as die eerste geskryf,+ die Tien Woorde,+ wat Jehovah op die berg uit die vuur met julle gespreek het,+ op die dag van die vergadering;+ waarna Jehovah dit vir my gegee het.