5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
3 Toe het Moses gekom en vir die volk al die woorde van Jehovah en al die regterlike beslissings vertel,+ en die hele volk het met een stem geantwoord en gesê: “Al die woorde wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen.”+