Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle,+ dat ek jou die lewe en die dood voorgehou het,+ die seën+ en die vloek;+ en jy moet die lewe kies sodat jy kan bly lewe,+ jy en jou nageslag,+

  • Deuteronomium 31:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat al die ouer manne van julle stamme en julle beamptes+ by my bymekaarkom, en laat ek hierdie woorde ten aanhore van hulle spreek, en laat ek die hemel en die aarde as getuies teen hulle neem.+

  • Jesaja 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel