36 Jehovah sal jou+ en jou koning+ wat jy oor jou sal aanstel, na ’n nasie laat gaan wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie; en daar sal jy ander gode moet dien, van hout en van klip.+
32 En wat in julle gees opkom,+ sal gewis nie gebeur nie,+ naamlik dat julle sê: “Laat ons soos die nasies word, soos die families van die lande,+ deur hout en klip te dien.”’”+