10 want jy sal na die stem van Jehovah jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskryf is,+ omdat jy met jou hele hart en jou hele siel tot Jehovah jou God sal terugkeer.+
15 En die hele Juda was bly+ oor wat gesweer is; want met hulle hele hart het hulle gesweer en met alle welbehae het hulle hom gesoek, sodat hy hom deur hulle laat vind het;+ en Jehovah het hulle aan alle kante rus bly gee.+