Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • Deuteronomium 32:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+

      En dat daar geen gode naas my is nie.+

      Ek maak dood en ek maak lewend.+

      Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+

      En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+

  • 1 Samuel 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+

      En daar is geen rots soos ons God nie.+

  • Jesaja 45:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want só het Jehovah gesê, die Skepper van die hemele,+ Hy, die ware God,+ die Formeerder van die aarde en die Maker daarvan,+ Hy, wat dit stewig gevestig het,+ wat dit nie verniet geskep het nie, wat dit gevorm het om bewoon te word:+ “Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.+

  • Markus 12:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Die skrifgeleerde het vir hom gesê: “Leermeester, u het tereg in ooreenstemming met die waarheid gesê: ‘Hy is Een, en daar is geen ander as Hy nie’;+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel