Deuteronomium 4:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+ Jesaja 44:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê, die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërs: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste,+ en buiten my is daar geen God nie.+
35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+
6 “Só het Jehovah gesê, die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërs: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste,+ en buiten my is daar geen God nie.+