Genesis 48:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het vir my gesê: ‘Kyk, ek maak jou vrugbaar,+ en ek sal jou baie maak en ek sal jou ’n versameling van volke+ laat word en ek sal hierdie land aan jou saad ná jou gee as ’n besitting tot onbepaalde tyd.’+
4 En hy het vir my gesê: ‘Kyk, ek maak jou vrugbaar,+ en ek sal jou baie maak en ek sal jou ’n versameling van volke+ laat word en ek sal hierdie land aan jou saad ná jou gee as ’n besitting tot onbepaalde tyd.’+