Numeri 35:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En julle moet stede uitkies wat vir julle geskik is. As vrystede moet hulle vir julle dien, en hy wat iemand doodmaak, wat ’n siel onopsetlik doodslaan, moet daarheen vlug.+ Numeri 35:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “‘Maar as hy hom onvoorsiens, sonder vyandigheid, gestamp het of, sonder dat hy hom voorgelê het, enige voorwerp na hom gegooi het,+
11 En julle moet stede uitkies wat vir julle geskik is. As vrystede moet hulle vir julle dien, en hy wat iemand doodmaak, wat ’n siel onopsetlik doodslaan, moet daarheen vlug.+
22 “‘Maar as hy hom onvoorsiens, sonder vyandigheid, gestamp het of, sonder dat hy hom voorgelê het, enige voorwerp na hom gegooi het,+