3 En jy moet al die woorde van hierdie wet daarop skryf+ wanneer jy deurgetrek het,+ sodat jy die land kan ingaan wat Jehovah jou God aan jou gee, ’n land wat oorloop van melk en heuning, volgens wat Jehovah, die God van jou voorvaders, vir jou gesê het.+