Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+

  • Deuteronomium 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Kyk, ek het julle voorskrifte+ en regterlike beslissings geleer,+ net soos Jehovah my God my beveel het, sodat julle so kan doen in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem.

  • Nehemia 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee.

  • Psalm 119:164
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 164 Sewe keer per dag het ek u geloof+

      Weens u regverdige regterlike beslissings.+

  • Esegiël 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel