Deuteronomium 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 In die Jordaanstreek, in die land Moab, het Moses onderneem om hierdie wet+ te verduidelik deur te sê: Deuteronomium 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Al die tyd het ons in die vallei teenoor Bet-Peor+ gebly.
5 In die Jordaanstreek, in die land Moab, het Moses onderneem om hierdie wet+ te verduidelik deur te sê: