33 Daarna het hulle weggedraai en met die pad van Basan opgetrek.+ Hierop het Og,+ die koning van Basan, hulle tegemoetgetrek, hy en al sy manskappe, na die geveg by Edreʹï.+
4 En ons het in dié tyd al sy stede ingeneem. Daar was geen stad wat ons nie van hulle afgeneem het nie, sestig stede,+ die hele Argobstreek,+ die koninkryk van Og in Basan.+
7 Uiteindelik het julle by hierdie plek gekom, en Sihon, die koning van Hesbon,+ en Og,+ die koning van Basan, het uitgetrek om ons in die geveg te ontmoet, maar ons het hulle verslaan.+