36 Van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, en die stad wat in die stroomvallei lê, tot by Giʹlead was daar geen stad wat vir ons te hoog was nie.+ Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgelewer.
12 En ons het hierdie land in dié tyd in besit geneem; van Aʹroër+ af, wat aan die Arnonstroomvallei lê, en die helfte van die bergstreek van Giʹlead en die stede daarvan het ek aan die Rubeniete en die Gadiete gegee.+