Genesis 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle almal het as bondgenote opgeruk+ na die Siddimlaagvlakte,+ dit is die Soutsee.+ Deuteronomium 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en die Aʹraba en die Jordaan en die aangrensende gebied, van Kinneʹret+ af tot by die see van die Aʹraba, die Soutsee,+ aan die voet van die hange van Pisga+ teen die sonsopgang.
17 en die Aʹraba en die Jordaan en die aangrensende gebied, van Kinneʹret+ af tot by die see van die Aʹraba, die Soutsee,+ aan die voet van die hange van Pisga+ teen die sonsopgang.