9 Hierop het Jehovah vir Moses gesê: “Kyk! Ek kom in ’n donker wolk+ na jou toe, sodat die volk kan hoor wanneer ek met jou praat+ en hulle ook tot onbepaalde tyd geloof in jou kan stel.”+ Toe het Moses die woorde van die volk aan Jehovah meegedeel.
18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+
38 Dit is hy+ wat in die midde van die vergadering+ in die wildernis was saam met die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom gepraat het, en saam met ons voorvaders, en hy het lewende heilige verklarings+ ontvang om aan julle te gee.