19 Toe het Josua vir die volk gesê: “Julle kan Jehovah nie dien nie, want hy is ’n heilige God;+ hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Hy sal julle opstandigheid en julle sondes nie vergewe nie.+
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+
10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy aanbid,+ en aan hom alleen+ moet jy heilige diens verrig.’”+