17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+
9 En here, hou aan om dieselfde dinge teenoor hulle te doen, en laat staan die dreigemente,+ want julle weet dat hy wat hulle sowel as julle Heer is,+ in die hemele is, en daar is geen partydigheid+ by hom nie.