9 Want die wetsbepalings: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,+ Jy mag nie moord pleeg nie,+ Jy mag nie steel nie,+ Jy mag nie hebsugtig begeer nie”,+ en watter ander gebod daar ook al is, word in hierdie woord saamgevat, naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+