Eksodus 20:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Jy mag nie egbreuk pleeg nie.+ Spreuke 6:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Iemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het nie ’n verstandige hart nie;+ hy wat dit doen, stort sy eie siel in die verderf.+ 1 Korintiërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+ Hebreërs 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+
32 Iemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het nie ’n verstandige hart nie;+ hy wat dit doen, stort sy eie siel in die verderf.+
18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+
4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+