12 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Klim teen die berg op na my toe en bly daar, aangesien ek vir jou die kliptafels wil gee en die wet en die gebod wat ek sal skryf om hulle te leer.”+
18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.