12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+
28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.