Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het my onderrig+ en vir my gesê: “Laat jou hart+ my woorde stewig vashou.+ Onderhou my gebooie en bly lewe.+

  • Spreuke 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Onderhou my gebooie en bly lewe,+ en my wet soos die appel+ van jou oog.

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

  • Jesaja 48:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ag, as jy maar aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+ en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+

  • 1 Johannes 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel