Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.

  • Deuteronomium 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 die dag waarop jy voor Jehovah jou God in Horeb gestaan het,+ toe Jehovah vir my gesê het: ‘Laat die volk voor my bymekaarkom sodat ek hulle my woorde kan laat hoor,+ sodat hulle kan leer om my te vrees+ al die dae dat hulle op die aarde lewe en sodat hulle hulle kinders kan leer.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel