Deuteronomium 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jy mag nooit enige ander gode teen my aangesig hê nie.+ Jesaja 42:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek is Jehovah. Dit is my naam;+ en aan niemand anders sal ek my heerlikheid gee nie,+ en ook nie my lof+ aan gesnede beelde nie.+ Sagaria 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah sal koning oor die hele aarde word.+ In dié dag sal Jehovah een wees,+ en sy naam een.+ Markus 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jesus het geantwoord: “Die eerste is: ‘Hoor, o Israel, Jehovah ons God is een Jehovah,+ 1 Korintiërs 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom.
8 “Ek is Jehovah. Dit is my naam;+ en aan niemand anders sal ek my heerlikheid gee nie,+ en ook nie my lof+ aan gesnede beelde nie.+
6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom.