Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+

  • Rigters 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat sal ons met dié doen wat oorgebly het wat vrouens betref, noudat ons by Jehovah gesweer het+ dat ons nie een van ons dogters as vrouens aan hulle sal gee nie?”+

  • Jeremia 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En as hulle vir seker die weë van my volk leer deur by my naam te sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe!’ soos hulle my volk geleer het om by Baäl te sweer,+ sal hulle ook onder my volk opgebou word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel