Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Laat my dan nou begaan, sodat my toorn teen hulle kan ontvlam en ek hulle kan uitroei,+ en laat ek jou ’n groot nasie maak.”+

  • Numeri 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 So het Israel hom aan die Baäl van Peor verbind;+ en die toorn van Jehovah het teen Israel ontvlam.+

  • Deuteronomium 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en Jehovah se toorn teen julle ontvlam en hy die hemel toesluit sodat geen reën sal val+ en die grond sy opbrengs nie sal gee nie en julle gou uit die goeie land sal vergaan wat Jehovah aan julle gee.+

  • Rigters 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die plunderaars gegee het, en hulle het hulle begin plunder;+ en hy het hulle in die hand van hulle vyande rondom hulle verkoop,+ en hulle kon nie meer voor hulle vyande standhou nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel