34 En in hierdie saak was daar ’n oorsaak van sonde vir die huis van Jeroʹbeam+ en ’n aanleiding om hulle uit te wis en hulle van die oppervlak van die aarde af te verdelg.+
18 Daarom het Jehovah baie vertoornd+ op Israel geword, sodat hy hulle onder sy oë uit verwyder het.+ Hy het nie een laat oorbly nie, behalwe die stam Juda alleen.+