Matteus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jesus het vir hom gesê: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+ Lukas 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Daar is gesê: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+ 1 Korintiërs 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat ons Jehovah+ ook nie op die proef stel, soos party van hulle hom op die proef gestel het nie,+ sodat hulle deur die slange omgekom het.+
7 Jesus het vir hom gesê: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+
12 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Daar is gesê: ‘Jy mag Jehovah jou God nie op die proef stel nie.’”+
9 Laat ons Jehovah+ ook nie op die proef stel, soos party van hulle hom op die proef gestel het nie,+ sodat hulle deur die slange omgekom het.+