13 “En as julle my gebooie wat ek julle vandag beveel, vir seker gehoorsaam,+ om Jehovah julle God lief te hê en hom te dien met julle hele hart en julle hele siel,+
11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+