4“Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.
13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee.