Numeri 33:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+ Handelinge 13:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Nadat hy sewe nasies in die land Kanaän vernietig het, het hy hulle land deur die lot verdeel:+
52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+