-
Jesaja 49:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 Só het Jehovah, die Terugkoper van Israel,+ sy Heilige, gesê vir hom wat in die siel verag word,+ vir hom wat deur die nasie verfoei word,+ vir die kneg van heersers:+ “Konings sal dit sien en beslis opstaan,+ en vorste, en hulle sal hulle neerbuig weens Jehovah, wat getrou is,+ die Heilige van Israel, wat jou uitverkies.”+
-
-
2 Korintiërs 1:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Maar op God kan vertrou word dat ons woord wat tot julle gerig word, nie Ja en tog Nee is nie.
-