18 Volgens die dade sal hy dienooreenkomstig vergeld:+ woede aan sy teenstanders, die verdiende behandeling aan sy vyande.+ Aan die eilande sal hy die verdiende behandeling vergeld.+
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+
7 Maar deur dieselfde woord is die hemele+ en die aarde+ wat nou is, vir die vuur+ weggelê en word dit bewaar tot die dag van die oordeel+ en van die vernietiging van die goddelose mense.+