Deuteronomium 29:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 die groot beproewinge wat jou oë gesien het,+ daardie groot tekens+ en wonderwerke.+ Nehemia 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+
11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+