Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En onmiddellik nadat hulle hierdie konings na Josua toe uitgebring het, het Josua al die manne van Israel geroep en vir die aanvoerders van die krygsmanne wat saam met hom getrek het, gesê: “Kom nader. Sit julle voete op die agterkant van die nekke van hierdie konings.”+ Toe het hulle nader gekom en hulle voete op die agterkant van hulle nekke gesit.+

  • Josua 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En dít is die konings van die land wat die kinders van Israel verslaan het en wie se land hulle toe in besit geneem het aan die kant van die Jordaan teen die sonsopgang,+ van die Arnonstroomvallei+ af tot by die berg Hermon+ en die hele Aʹraba+ teen die sonsopgang:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel