Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Niemand sal teen julle standhou nie.+ Die skrik vir julle en die vrees vir julle sal Jehovah julle God op die oppervlak van die hele land laat kom+ waarop julle sal loop, net soos hy julle beloof het.

  • Josua 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+

  • Josua 23:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Jehovah sal groot en magtige nasies voor julle uit verdryf.+ (Wat julle betref, niemand het tot vandag toe voor julle standgehou nie.)+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel