Psalm 101:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+ Lukas 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+ 1 Petrus 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat hy julle op die bestemde tyd kan verhef;+
5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+
14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+