Psalm 127:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+ Spreuke 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die seën van Jehovah—dit maak ryk,+ en hy voeg daar geen pyn by nie.+ Hosea 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar sy het nie erken+ dat ek aan haar die graan+ en die soet wyn en die olie gegee het nie, en dat ek silwer vir haar oorvloedig laat wees het nie, en goud, wat hulle vir Baäl gebruik het.+
127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+
8 Maar sy het nie erken+ dat ek aan haar die graan+ en die soet wyn en die olie gegee het nie, en dat ek silwer vir haar oorvloedig laat wees het nie, en goud, wat hulle vir Baäl gebruik het.+